top of page



SWEM: Bloemfontein swemmer oorheers Vrystaatkampioenskap
Die 14-jarige Bloemfontein swemmer, Leandi Prinsloo, het by die afgelope Vrystaatkampioenskap ’n verstommende vertoning gelewer en 17 goue medaljes en 1 silwer los geswem. Dit is luidens 'n plasing op Sekondêre Meisieskool Oranje se Facebook blad . Een van haar hoogtepunte was die 50 m-vlinderslag, waar sy ’n nege jaar oue rekord gebreek het. Twee van haar goues was in aflos-items, maar dit is haar individuele oorheersing wat die grootste aandag getrek het. Leandi het aan elk

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 10, 2025


Perdesport: Byna 700 perde en ruiters is hierdie week in die Vrystaat in aksie
Byna 700 perde en ruiters is hierdie week in die Vrystaat in aksie by die AfriDome in Parys vir die nasionale en internasionale Western...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025
bottom of page

