top of page



Griekwastad: Groenewald roep hokaai vir die moordenaar se parool
Die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, het gesê hy wil die driedubbele moordenaar van Griekwastad se profiel onder oë wil kry sodat hy eers oor die moontlike hersiening van die beslissing kan besin. Netwerk24 berig hy het die besluit van die paroolraad in Upington om die man, wat slegs 15 was toe hy in 2012 'n gesin in hul plaashuis uitgewis het, op parool vry te laat, na die hersieningsraad vir korrektiewe toesig en parool verwys. Die man is 20 jaar tronkst

Saamgestel deur Ilde Roos
7 days ago


Griekwastad: Familie leef in vrees nadat die moordenaar parool toegestaan is
Die familie van die vermoorde drie lede van die Steenkamp-familie van Griekwastad sê hulle is vreesbevange oor die feit dat dié 29-jarige moordenaar eersdaags op parool vrygelaat kan word. Die hoof van Agri Noord-Kaap se afdeling vir landelike veiligheid en veediefstal, Joe Scholtz, sê aan Rapport daar is sprake in die gemeenskap en wyer in die provinsie om ’n petisie teen die moordenaar se paroolvrylating op te stel. Hy sê egter mense is bang, want name word geopenbaar in ’n

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 4
bottom of page

