top of page



Joshlin Smith: Die PA het glo nuwe inligting
Die leier van die PA, Gayton McKenzie, het onthul dat sy party nuwe geloofwaardige inligting oor Joshlin Smith se verdwyning ontvang het. Die kind het in 2024 in Saldanhabaai in die Wes-Kaap vermis geraak. McKenzie beweer dat hy geld toegeken het vir ‘n onafhanklike ondersoek na die dogtertjie se verdwyning. Hy voeg by dat die ondersoekbeamptes ‘n deurbraak gehad het, wat glo met die publiek gedeel sal word nadat hulle met die betrokke amptenare gepraat het. McKenzie sê die n

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 5


Joshlin se verjaardag is hartroerend gevier
ʼn Hartroerende herdenkingsdiens met ʼn spesiale verjaardagliedjie, ʼn boom van hoop, kerse en wit ballonne. Só het die gemeenskap van Diazville in Saldanha aan die Weskus gister die dogtertjie met die blougroen oë en ligte vel se agtste verjaardag gevier. Joshlin Smith het op 19 Februarie verlede jaar uit die Middelpos-informele nedersetting verdwyn en word ná ʼn grootskaalse soektog steeds vermis. Maroela Media berig leerders en personeellede van Diazville Primêre Skool het in

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 24, 2025
bottom of page

