top of page



'n Man is vas vir koperdiefstal in die Vrystaat
'n Man van Mamafubedu naby Petrus Steyn is in hegtenis geneem nadat meer as 31 kilogram se koperdraad in sy besit gevind is. Sy motor is tydens 'n padblokkade tussen Petrus Steyn en Reitz gestop en deursoek, en die koperdraad is in sy rugsak gevind. Dit is na bewering van 'n nabygeleë plaas gesteel. Polisiewoordvoerder, adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê in 'n verklaring dat verdere ondersoeke aan die lig gebring het dat die man reeds voorheen vir soortgelyke misdade in he

Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago


‘n Vrystater is vas oor koperkabels
’n 57-jarige Vrystater is in Parys vir die besit van vermoedelik gesteelde koperkabels in hegtenis geneem. Parys Gazette berig 286kg kabels ter waarde van ongeveer R6 552.00 by ‘n skootwerf in die dorp se nywerheidsgebied gekry. Polisiewoordvoerder sersant Josephine Rani sê daar word vermoed dat die kabels, wat in ‘n kamer op die perseel gekry is, by Telkom, Eskom en die plaaslike munisipaliteit gesteel is. Tydens die operasie is daar ook ‘n padblokkade gehou en verskeie twe

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 21, 2025
bottom of page

