top of page




Hernu jou lisensie betyds, vra die padowerheid
Motoriste wat beplan om oor die Paasnaweek te reis, word aangemoedig om hul voertuiglisensieskyfies en bestuurslisensiekaarte voor die einde van Maart te hernu. Die Padverkeersbestuurskorporasie sê Natis-data toon dat meer as 700 000 voertuiglisensieskyfies en meer as 200 000 bestuurslisensiekaarte landwyd sal verval. Gauteng is die provinsie wat die meeste geraak word. Die Padverkeersbestuurskorporasie se Simon Zwane sê motoriste kan voertuiglisensies aanlyn hernu deur die N

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 4


Die Lengau-toetssentrum sluit weer sonder verduideliking
Die Lengau-toetssentrum in Bloemfontein is sonder enige verduideliking gesluit vir die publiek. Rosestad-nuus het vertroulik van 'n betroubare bron verneem dat die afdeling vir die hernuwing van bestuurslisensies Maandagmiddag deur die Departement van Arbeid gesluit is, vermoedelik weens 'n lekkende plafon. Voorts vertel die bron dat alle voertuie sedert Dinsdagoggend toegang geweier is. Die bron sê dit wil voorkom asof die sekuriteitsbeamptes ook nie seker is oor die aangele

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 25
bottom of page

