top of page




Leo Bozell is nou amptelik die Amerikaanse ambassadeur in SA
Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Bozell III, het sy geloofsbriewe amptelik saam met die ambassadeurs van 19 ander lande aan president Cyril Ramaphosa oorhandig. Netwerk24 berig Ramaphosa het Woensdag by die presidensiële gastehuis in Pretoria die geloofsbriewe aanvaar. Bozell sê hy wil ’n rol daarin speel dat Amerika en Suid-Afrika hul bande versterk, en het voorheen aangedui dat Amerikaanse president Donald Trump se geduld met Ramaphosa se administrasie min ra

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 8


Die ANC wil nog nie met die VSA ambassadeur vergader nie
Die ANC is nog nie van plan om met Leo Brent Bozell III, Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, te vergader nie. Netwerk24 berig die eerste adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, Nomvula Mokonyane, moet president Cyril Ramaphosa nog Bozell se geloofsbriewe ontvang. Mokonyane sê omdat die ANC prosesse verstaan, is Bozell nie ’n ambassadeur wat in die Republiek van Suid-Afrika gebaseer is, totdat die president sy geloofsbriewe ontvang het nie. Tot dan sal die ANC nie met hom v

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 19
bottom of page

