top of page



Honderde migrante is terug na Lesotho gedeporteer
Meer as 300 ongedokumenteerde migrante is deur die grensposte by Maseru in Lesotho en Ficksburg in die Vrystaat gedeporteer. Central News berig die Grensbestuursowerheid se provinsiale bestuurder, Thabo Nkhoma, sê ten minste 100 mense is ook in hegtenis geneem toe hulle probeer om weer sonder die korrekte dokumentasie in die land te kom. Hierdie aksie is deel van ‘n landswye poging, waar duisende migrante onderskep is. Baie van dié wat gedeporteer is, is glo van Lesotho en ko

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 6


Airlink staak vlugte tussen die OR Tambo-lughawe en Lesotho
Airlink het aangekondig dat hulle hul daaglikse vlugte tussen Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe en Maseru, Lesotho, opgeskort het. SABC News berig dit is volgens Airlink weens ‘n gebrek aan bruikbare brand- en reddingstoerusting by die Moshoeshoe Internasionale Lughawe. Volgens die lugrederyn sal normale dienste eers hervat word sodra die lughawe-operateur by Moshoeshoe Internasionale Lughawe die gereguleerde noodreaksievermoëns herstel het. Hulle raai kliënte

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 6, 2025
bottom of page

