top of page




Liebenberg: Mashatile se diamant moet ondersoek word
Die diamant wat die omstrede diamanthandelaar Louis Liebenberg aan adjunkpresident Paul Mashatile se vrou gegee het, moet deur die parlementêre komitee oor die presidensie ondersoek word. ʼn Skriftelike versoek tot dien effek is aan die speaker van die Nasionale Vergadering gerig. Mashatile is vroeër skuldig bevind dat hy nie die diamant, glo ʼn geskenk wat aan sy vrou gegee is, verklaar het nie. Die etiekkomitee het Mashatile vir dié versuim met R10 000 beboet. Maroela Media b

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 13


Die hof beveel Liebenberg moet wel psigiatries waargeneem word
Die Pretoriase hooggeregshof het elektronies beslis dat die berugte diamanthandelaar Louis Liebenberg se aansoek om nié vir waarneming gestuur te word nie van die rol geskrap moet word. Maroela Media berig Liebenberg het verlede week ʼn dringende aansoek hieroor ingedien. Die regter het bevind dit is belangrik dat daar nié met die huidige landdros, wat die voorsittende beampte in sy hangende borgtogaansoek in die Bronkhorstspruit-landdroshof is, se beslissing ingemeng word nie

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 12
bottom of page

