top of page



Die geloofwaardigheid van die metro se ombudsman moet beskerm word
In ‘n omvattende stel vra word die Manguang Metro Munisipaliteit se stadsbestuurder, Sello More, gevra hoe hy van voorneme is om die nuut-aangekondigde kantoor van die ombudsman te beskerm. Dit sluit in die onafhanklikheid, sekuriteit en geloofwaardigheid van dié kantoor. DA-raadslid Dirk Kotze sê in ‘n mediaverklaring die party verwelkom die stigting van die kantoor. Die vrae kom terwyl die ombudsman se kantoor reeds begin het met hul eerste ronde betrokkenheidswerkswinke

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


Bfn se Sterkwater-rioolaanleg is wanfunksioneel
Die Sterkwater-rioolsuiweringsaanleg in Bloemfontein is gevandaliseer en elektriese kabels is gesteel, wat die aanleg wanfunksioneel...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025
bottom of page

