top of page



Die nuutgeboude Borwa-kliniek open in Tweespruit
Die nuutgeboude Borwa-kliniek in Tweespruit in die Vrystaat is amptelik geopen. Die adjunkminister van gesondheid, dokter Joe Phaahla, het die kliniek aan die premier van die Vrystaat, MaQueen Letsoha-Mathae, en die LUR vir Gesondheid, Monyatso Mahlatsi, oorhandig. Die moderne kliniek, wat in Julie voltooi is, is daarop gemik om gesondheidsorgdienste vir die Tweespruit-gemeenskap te verbeter. Dit is deel van voortgesette pogings deur die regering om gesondheidsinfrastruktuur

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 26, 2025


Vrystaters word teen opportuniste gewaarsku
Die Vrystaatse premier, MaQueen Letsoha-Mathae, het 'n beroep op die Winburg-gemeenskap gedoen om te waak teen opportuniste wat beweer...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025
bottom of page

