top of page



Mense moet waaksaam wees by OTM’e
Capitec versoek mense om waaksaam te wees by OTM’e. Dit aangesien misdadigers hulle as behulpsame vreemdelinge voordoen om mense se aandag af te lei. Volgens die bank poog hierdie individue om mense se kaarte en PIN-nommers te steel. Capitec raai kliënte aan om die sleutelbord te bedek wanneer hulle hul PIN invoer, hulp van vreemdelinge te weier - en voorspelbare PIN’s, soos geboortedatums, te vermy. Hulle voeg by telefoongebaseerde swendelary bly ‘n groot bron van kommer, te

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 19


Suid-Afrikaners meen misdadigers word nie swaar genoeg gestraf nie
Statistieke Suid-Afrika se jongste Opname oor Bestuur, Openbare Veiligheid en Geregtigheid toon dat 55.2% Suid-Afrikaanse Huishoudings meen dat howe misdadigers nie voldoende straf nie. Die meeste meen dat strawwe wat opgelê word nie swaar genoeg is nie. Soveel as 71.2% van die respondente het aangedui dat die tronkstraf wat vir gewelddadige misdade opgelê word, te kort is. Suid-Afrikaners is wel tevrede dat daar meer skuldigbevindings is, en ook dat dit makliker is as ʼn paar

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 4, 2025
bottom of page

