top of page




Parlementêre komitee spreek kommer uit oor bewerings teen die Nsfas-administrateur
Die parlement se Gekose Komitee oor Onderwys, Wetenskappe en die Kreatiewe Nywerhede het kommer uitgespreek oor bewerings rakende die nuut aangestelde administrateur van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (Nsfas), professor Hlengani Mathebula. Die komitee sê Mathebula is aangestel om Nsfas te stabiliseer en beheer en finansiële bestuur te verbeter, nie om bewerings van wangedrag in die gesig te staar nie. Berigte beweer dat Mathebula ruim bestee het aan Nsfas-fondse

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1


NSFAS: Die studentevakbond vra ingryping oor uitbetalings aan oorledenes
Die studentevakbond Saus vra dringende ingryping by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) ná die ouditeur-generaal (OG) bevind het 822 mense ontvang ná hul dood steeds befondsing van die skema. Die OG-verslag toon boonop duisende mense wat nie vir die befondsing gekwalifiseer het nie, het ook betalings ontvang. Maroela Media berig die woordvoerder vir Saus, Thato Masekoa, sê meer as 100 000 studente is onseker oor hul finansiële toekoms omdat NSFAS se geld o

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 31


Nsfas verwerp aantygings van 'n uitermatige studente-uitbetaling
Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) het bewerings wat op sosiale media sirkuleer, verwerp dat ‘n student meer as R630 000 van die skema ontvang het. Nsfas sê die inligting is vals en misleidend. Die skema sê voorlopige verifikasie dui daarop dat die beeld wat aanlyn sirkuleer, gemanipuleer is en blykbaar deur KI gegenereer. Dit stem nie ooreen met enige wettige Nsfas-transaksie nie. Nsfas herbevestig dat die student waarskynlik die inhoud vir sosiale media

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 18
bottom of page

