top of page



Kommer heers oor studente wat met Nsfas-geld dobbel
Toenemende kommer heers oor studente wat hul geld van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) gebruik om mee te dobbel. Netwerk24 berig dit blyk al hoe meer studente en jong volwassenes maak staat op aanlyn dobbel as ’n vorm van inkomste om lewensmiddele te bekostig in geldelik moeilike tye. Die hoof van die fakulteit sosiologie van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Sethulego Matebesi, sê die probleem neem landwyd onder studente toe, en dat strenger regu

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 20


Duisende beurse is beskikbaar vir studente wat nie vir Nsfas kwalifiseer nie
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het uitgebreide befondsingsondersteuning vir studente deur die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (Seta) aangekondig. Meer as 15 000 Seta-beurse is beskikbaar gestel vir diegene wat nie kwalifiseer vir die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) nie. Hierdie beurse ondersteun studies aan universiteite en Tvet-kolleges, en dek klasgeld, leermateriaal en ander studieverwante kostes. Die woordvoerder van die minis

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 13
bottom of page

