top of page



Die datum vir kieserregistrasie is aangekondig
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aangekondig dat kieserregistrasie vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing vir 20 en 21 Junie vasgestel is. Hy het dit Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie in Pretoria aangekondig. Mamabolo sê die kieserregistrasie is bedoel om geleenthede te maksimaliseer. Hy sê die beoogde uitkoms van die registrasie-naweek is om toegang tot die stemreg te vergemaklik en verkiesingsdeelname te ver

Saamgestel deur Ilde Roos
11 hours ago
bottom of page

