top of page

Die datum vir kieserregistrasie is aangekondig

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 10 hours ago
  • 1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aangekondig dat kieserregistrasie vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing vir 20 en 21 Junie vasgestel is.


Hy het dit Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie in Pretoria aangekondig.


Mamabolo sê die kieserregistrasie is bedoel om geleenthede te maksimaliseer. Hy sê die beoogde uitkoms van die registrasie-naweek is om toegang tot die stemreg te vergemaklik en verkiesingsdeelname te verbreed.


Ter illustrasie. FOTO: SA News
Ter illustrasie. FOTO: SA News

Comments


bottom of page