top of page



Opod het nie die kapisiteit om misdaad doeltreffend te ondersoek nie
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) erken dat hulle nie die kapasiteit het om georganiseerde en gewelddadige misdaad doeltreffend te ondersoek nie. Dit volg ná vertragings van byna vier jaar in die saak van die vermoorde Emmanuel Mbense. Hy is glo in 2022 deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ander betrokke partye vermoor. Die besonderhede van Mbense se moord het verlede jaar na vore gekom tydens Marius van der Merwe, ook bekend as Getuie D, se get

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 23


McBride getuig verder ná sy plofbare opmerkings
Die voormalige hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), Robert McBride, sal Woensdag sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, voortsit. McBride het Dinsdag tydens sy verskyning ‘n paar plofbare opmerkings gemaak. Een daarvan was dat hy vir die polisieminister, Senzo Mchunu, gesê het om nie Cedric Nkabinde as sy stafhoof aan te stel nie. Volgens McBride kon Nkabinde nie vertrou word nie. Hy beweer dat Nkabinde band

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 21
bottom of page

