top of page



‘n Psigiatriese pasiënt is in die hof vir brandstigting
‘n Psigiatriese pasiënt het glo die brand by die Paarl Provinsiale Hospitaal gestig. Bloemnuus berig Morné Dampies het op aanklag van brandstigting in die Paarl-landdroshof verskyn. Die staatsaanklaer het aangevoer dat Dampies se familie die staat ingelig het oor sy geestestoestand, en dat hy glo behandeling by die Paarl-hospitaal se psigiatriese eenheid ontvang. Sy saak is tot volgende week uitgestel sodat die inligting bevestig kan word. Dampies word daarvan beskuldig dat

Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago


‘n Verdagte is vir die brand by ‘n Paarl-hospitaal in hegtenis geneem
'n Verdagte wat na bewering verantwoordelik is vir die brand by die Paarl Provinsiale Hospitaal is in hegtenis geneem. SABC News berig volgens gesondheidsowerhede het die buitepasiëntafdeling uitgebreide skade gely en kraampasiënte moes na ‘n nabygeleë fasiliteit ontruim word. Polisiewoordvoerder Ndakhe Gwala sê geen beserings is aangemeld nie. Hy voeg by die man is vir ondervraging aangekeer en later in hegtenis geneem. Hy sal binnekort in die Paarl-landdroshof verskyn. Die

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
bottom of page

