top of page



Twee mans sit lank vir die moord op 'n Parys-boer
Twee mans is in die Parys-streekhof in die Vrystaat tot onderskeidelik 18 en 23 tronkstraf gevonnis vir die plaasmoord op 'n boer. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê in 'n verklaring die boer, Themba Motha, en sy lewensmaat is op hul plaas aangeval, en Motha is dood geslaan. Die mans het die toneel gevlug met koperkabels, tuingereedskap en 'n motorbattery. Hulle is twee dae later in hegtenis geneem, en die gesteelde goedere terug gevind. Ter illustrasie. FOTO:

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago


‘n Vrystater is vas oor koperkabels
’n 57-jarige Vrystater is in Parys vir die besit van vermoedelik gesteelde koperkabels in hegtenis geneem. Parys Gazette berig 286kg kabels ter waarde van ongeveer R6 552.00 by ‘n skootwerf in die dorp se nywerheidsgebied gekry. Polisiewoordvoerder sersant Josephine Rani sê daar word vermoed dat die kabels, wat in ‘n kamer op die perseel gekry is, by Telkom, Eskom en die plaaslike munisipaliteit gesteel is. Tydens die operasie is daar ook ‘n padblokkade gehou en verskeie twe

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 21, 2025


SA stuur ‘n ondersoekspan om Mthethwa se dood te ondersoek
Die minister van polisie, Firoz Cachalia, het aangekondig dat vyf ondersoekbeamptes na Frankryk ontplooi sal word na die geheimsinnige...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025
bottom of page

