top of page




O’Sullivan se saak word na die Valke verwys
Die Parlement se strafsaak teen die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan is na die Valke verwys. Die Parlement van Suid-Afrika het verlede week klagte ingedien nadat O’Sullivan uit ‘n ad hoc-komitee gestap het. Hy staan tereg aanklagte van minagting van die Parlement en vir die beweerde dreigement van die stafhoof van die polisieminister, Cedric Nkabinde. Parlementêre regsadviseur Andile Tetyana sê die verwysing beteken dat die beweerde oortredings as nasionale prioriteitsm

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 17


O’Sullivan is terug om verder te getuig
Die forensiese ondersoeker Paul O'Sullivan sal na verwagting vandag na parlement terugkeer om verder voor die polisie se ad hoc- komitee te getuig nadat hy verlede week uitgestorm het. EWN berig O'Sullivan kan 'n kille ontvangs van partye soos die EFF verwag, wat selfs 'n kriminele klag teen hom gelê het. Ander lede van die Parlement sal hom ook waarskynlik van minagting van die parlement beskuldig. O'Sullivan word ondervra vir aantygings dat hy die Onafhanklike Polisie Onder

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 5
bottom of page

