top of page



Cosatu is teleurgesteld oor die repokoers
Die vakbond Cosatu het sy teleurstelling uitgespreek oor die onveranderde repokoers. Cosatu sê die Reserwebank het ‘n geleentheid misgeloop om werkers en die ekonomie broodnodige verligting te bied. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die Reserwebank moet die repokoers by sy volgende vergadering verlaag. LUISTER: Matthew Parks. FOTO: EWN

Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago


Die repokoers word aangekondig
Die Reserwebank gaan na verwagting Donderdag die repokoers aankondig. Daar word verwag dat die bank die repokoers onveranderd sal hou - wat beteken dat verbruikers met skuldlas dieselfde vir hul skuldpaaiemente sal betaal, terwyl diegene met spaargeld dieselfde rentekoers sal verdien. Die Monetêre Beleidskomitee het koerse met 25 basispunte tydens hul November-vergadering verlaag. Die repokoers is tans 6.7%, en die prima uitleenkoers is 10.5%. Investec se hoofekonoom, Annabe

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
bottom of page

