top of page

Cosatu is teleurgesteld oor die repokoers

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 5 days ago
  • 1 min read

Die vakbond Cosatu het sy teleurstelling uitgespreek oor die onveranderde repokoers.


Cosatu sê die Reserwebank het ‘n geleentheid misgeloop om werkers en die ekonomie broodnodige verligting te bied.


Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die Reserwebank moet die repokoers by sy volgende vergadering verlaag.


LUISTER:


Matthew Parks

Matthew Parks. FOTO: EWN
Matthew Parks. FOTO: EWN

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page