top of page




Ramaphosa verdedig Roelf Meyer se aanstelling
President Cyril Ramaphosa het sy keuse van ‘n voormalige minister uit die apartheidsera, Roelf Meyer, verdedig om Suid-Afrika se volgende ambassadeur in die Verenigde State (VSA) te wees. Ramaphosa sê Meyer was nog altyd ‘n lojale en patriotiese burger. Die president het Woensdag aan die kantlyn van ‘n Nasionale Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingsberaad in Boksburg gepraat. Die aanstelling is vanuit sommige oorde met kritiek begroet, maar Ramaphosa het herhaal dat hy goed op h

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 16


Roelf Meyer is die nuwe ambassadeur in Amerika
Die veteraan- politieke onderhandelaar Roelf Meyer is as die volgende ambassadeur in Amerika aangewys. Netwerk24 berig president Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het die aanstelling gisteraand bevestig. Magwenya wou geen verdere inligting daaroor bekend maak “voordat al die nodige formaliteite afgehandel is nie”. Meyer se vrou, Michèle, het namens hom telefonies gesê hulle is nie by magte om nou kommentaar te lewer nie. Rosestad-nuus se Ilde Roos verduidelik

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 15
bottom of page


