top of page



AfriForum verwelkom Afr TV-nuus terug op sy oorspronklike tyd
Die burgerregteorganisasie, AfriForum, verwelkom die SABC se besluit om Afrikaanse televisienuus terug te skuif na sy oorspronklike tydgleuf op SABC2 om 18:30 elke aand. Die organisasie sê die skuif, na twee jaar van skeduleveranderinge en kansellasies, bevestig dat vroeëre waarskuwings oor die verlies aan kykers en advertensie-inkomste geregverdig was. AfriForum se Alana Bailey sê baie kykers het hulle reeds elders vir nuus en vermaak gewend, en bevraagteken waarom niemand a

Saamgestel deur Ilde Roos
1 day ago


Televisie vier 'n halfeeu in Suid-Afrika
Televisie in Suid-Afrika vier Maandag 'n half-eeu van uitsaai. Die eerste uitsending was 'n tweetalig- Afrikaans en Engelse program, wat op 5 Januarie 1976 deur Dorianne Berry en Heinrich Marnitz aangebied is. Volgens Tech Central het Suid-Afrika weens die Apartheidsregering se vrese oor buitelandse kulturele invloed en sosiale verandering ongeveer 20 jaar later as die res van die wêreld televisie verwelkom. Televisie was onder die streng beheer van die Suid-Afrikaanse Uitsaa

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 5
bottom of page

