top of page




MMM-nuus: Wateronderbreking | Samesprekings met Sanral | Opleiding oor slangveiligheid
Bloemfonteiners moet voorberei vir ’n beplande wateronderbrekings Bloemfonteiners word aangeraai om voor te berei vir ’n beplande wateronderbreking dié naweek. Volgens ’n kennisgewing van die Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM) sal watertoevoer tydelik onderbreek word om noodsaaklike werk aan die waterinfrastruktuur te doen. Die onderbreking sal onder meer Westdene, Naval Hill, Arboretum en omliggende gebiede raak. Die metro sê die werk vorm deel van instandhouding en opgrade

Saamgestel deur Nadia Pieters
Mar 19


Toltariewe styg
Toltariewe word landwyd vanaf 1 Maart verhoog. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Sanral, sê die aanpassing van 3,12% is in ooreenstemming met die jaarlikse verstelling volgens die Verbruikersprysindeks soos deur Statistiek Suid-Afrika bepaal. Die nuwe verhoging is laer as verlede jaar se 4,85%. Sanral se hoofbestuurder vir kommunikasie en bemarking, Vusi Mona, sê in ‘n mediaverklaring tolinkomste is noodsaaklik om tolroetes te onderhou, bedryf en te verbeter, asook

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 23
bottom of page

