top of page



RUGBY: Swak uitvoering kos Blitsbokke ’n podiumplek
Springbok Sewes-afrigter, Philip Snyman, het erken dat hy gefrustreerd was nadat die Blitsbokke vierde geëindig het by die HSBC SVNS-toernooi in Singapoer. Suid-Afrika het in die halfeindronde teen Frankryk en Nieu-Seeland in die uitspeelwedstryd om die derde plek verloor en van die bopunt van die puntelys na derde met 46 punte teruggesak. Snyman het gesê die poging was daar, maar swak uitvoering, besluitneming en afronding was afwesig in die spel. Die Blitsbokke fokus nou da

Saamgestel deur Armando Pieters
2 days ago


RUGBY: Blitsbokke gereed vir Singapoer
Die Blitsbokke kom die HSBC SVNS-toernooi in Singapoer binne as die voorlopers, versterk deur hul vertroudheid met die toestande, veld en tydsverskil. Die Springbok Sewes-hulpafrigter, Renfred Dazel, sê egter dat sukses sal afhang van hoe goed hulle die onverwagte by die Nasionale Stadion hanteer. Hul voorbereidings is ontwrig deur die afwesigheid van die beseerde spelmakers, Selvyn Davids, Ronald Brown en Dewald Human, wie se ervaring en aanvallende invloed sentraal was tot

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28
bottom of page

