top of page




'n VS myndorp huisves binnekort een van Afrika se grootste sonkragaanlegte
Welkom in die Vrystaat sal binnekort een van die grootste sonkragaanlegte in Afrika huisves. Die Khauta-sonkragprojek, sowat 10 kilometer buite die stad, sal na verwagting ongeveer net meer as 1 000 GWh elektrisiteit per jaar opwek en teen die eerste kwartaal van 2027 ten volle operasioneel wees. MyBroadband berig die projek bestaan uit individuele sonkragprojekte wat vanaf Riebeeckstad sigbaar is, en sluit duisende sonpanele in wat deur Trina Solar vervaardig is. Die senior

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 30


Verwarring oor sonkrag-registrasiereëls neem toe
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) waarsku dat verwarring oor sonkrag-registrasiereëls toeneem namate Eskom se sperdatum van 31 Maart nader. Outa sê hulle glo die lae registrasievlakke is nie te wyte aan weerstand nie, maar aan onduidelike en teenstrydige vereistes van Eskom en sommige munisipaliteite. Die organisasie voer aan dat parallelle voldoeningsprosesse bestaande wetlike standaarde dupliseer, huishoudings dwing om twee keer te voldoen en koste onnodig verho

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 18
bottom of page

