top of page



Kenners waarsku teen die verhoging van voertuiginvoertariewe
Kenners waarsku Suid-Afrika teen die verhoging van die invoertariewe op ingevoerde voertuie. Die Suid-Afrikaanse regering oorweeg dit om tariewe op voertuie en voertuigonderdele wat uit China en Indië ingevoer word, te verhoog. Hulle sê dít sal die plaaslike voertuigvervaardigingsbedryf en werkgeleenthede beskerm. Kenners meen egter dat dit die mark sal ontwrig en bekostigbaarheid vir verbruikers sal beïnvloed. Hulle waarsku dat die besluit onbedoelde gevolge vir die plaaslik

Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago


SA wag op die VSA vir 'n datum vir handelsgesprekke
Die Suid-Afrikaanse regering sê hulle wag op die Verenigde State van Amerika om ‘n datum te verskaf om handelsgesprekke voort te sit. Suid-Afrika en Amerika is in gesprekke betrokke sedert Donald Trump verlede jaar as president van die wêreld se grootste ekonomie teruggekeer het. Hy het tariefverhogings ingestel op verskeie lande, insluitend Suid-Afrika. Suid-Afrika het sedertdien probeer om sy betrekkinge met Amerika reg te stel. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededin

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22
bottom of page

