top of page



Van Aardt-moord: Moordbeskuldigdes laat vaar hul borgtogaansoek
In 'n hofverskyning van slegs twee minute het Karin van Aardt se drie moordbeskuldigdes hul borgtogaansoek laat vaar. Geen redes is verskaf nie. Bronne het aan Netwerk24 gesê die drie was van plan om bekentenisse af te lê, maar het glo ná konsultasie met hul regsverteenwoordiger van plan verander. Volgens die bron sou dit moeilik wees om borgtog te kry, aangesien die ondersoekbeampte glo ’n waterdigte saak teen hulle het. Volgens berigte wou die bron nie hieroor uitwei nie. D

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 20, 2025


Tjokkies betreur die afsterwe van ‘n oud-kollega
Die Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Tjokkies, het met groot hartseer die afterwe van ‘n oud-kollega, juffrou Karen van Aardt, gedeel. Volgens die Laevelder was Van Aart en haar man oppad na haar kleinkind in Vredenburg se verjaardag, toe hulle in hul huurmotor op die N2 aangeval is. Van Aardt se swaar sê is hulle by ‘n rooi verkeerslig deur ‘n groep mans bestorm. Die mans het glo die ruit aan die passasierskant uitgeslaan en die juffrou se handsak probeer gryp. In

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 7, 2025
bottom of page

