top of page



Varkhok-saak: Beskuldigde is glo gesê om veediewe te skiet
Volgens die hoofbeskuldigde in die sogenaamde varkhokmoordsaak het ʼn polisieman glo vir hom gesê veediewe wat diere opkap om te steel, “moet geskiet word”. Maroela Media berig dit was volgens Zacharias Olivier die raad wat hy gegee is toe hy vir die soveelste keer ʼn klag van diefstal by die polisie probeer indien het. Hy en ʼn voormalige plaaswerker staan in die hooggeregshof in Polokwane tereg op aanklag van moord ná die dood van twee vroue wie se lyke in ʼn varkhok op Olivie

Saamgestel deur Ilde Roos
7 days ago


Varkhok-saak: 'n Getuie word gepols in die hof
Die staat se hoofgetuie in die sogenaamde varkhokmoordsaak, Adriaan de Wet, is tydens sy kruisondervraging in die hooggeregshof in Polokwane, Limpopo, gepols oor die rede waarom sy eedsverklaring - wat hy as deel van sy pleitooreenkoms met die staat afgelê het - verskil van wat hy tot dusver in die hof getuig het. Maroela Media berig De Wet het volgehou sy weergawes verskil bloot omdat hy bykomende inligting in die hof getuig wat hy nie doelbewus weggelaat het uit sy eedsverk

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 27
bottom of page

