top of page



Die VF Plus vra dat Bloem se storingsterreine ondersoek word
Die VF Plus-wetgewerlid, Armand Cloete, het ‘n brief aan die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Mensregtekomisse gestuur waarin gevra word dat dié instansie die toestande by die noordelike en suidelike stortingsterreine in Bloemfontein ondersoek. Bloemnuus berig Cloete sê in die brief die stortingsterreine hou ‘n ernstige en voortdurende omgewings- en gesondheidsrisiko vir omliggende gemeenskappe in. Hy voeg by voortdurende uitdagings sluit onder andere in gereelde en onbeh

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago


Die 2025 NSS-eksamen se integriteit is nie in die gedrang gebring nie
Bewerings deur die VF Plus dat die integriteit van die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) eksamen in die gedrang gebring is, is deur die Departement van Basiese Onderwys van die hand gewys. Dit kom nadat die departement bevestig het dat sommige van die eksamens uitgelek was, en dat die persoon wat verantwoordelik gevind is, in die Departement van Onderwys se kantore gewerk het. Die departement se Terence Khala sê die voorval is deur interne beheermaatreëls opgespoor, vin

Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago
bottom of page

