top of page



Opposisiepartye blameer die munisipaliteit vir geen Springbok-rugby in Bfn
Bloemfontein se uitvoerende burgemeester, Gregory Nthatisi, en die munisipale bestuurder, Sello More, se versuim om betyds ’n ooreenkoms met die Vrystaatse Rugbyunie (VRU) te finaliseer, het direk bygedra tot waarom die stadion nie vir Springbok-toetswedstryde in 2026 oorweeg word nie. Netwerk24 berig dit is volgens ’n verklaring van opposisieraadslede in die Mangaung-metroraad. Volgens DA-raadslid, Dirk Kotze, sal formele vrae in die raad gevra word om duidelikheid te kry oo

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025


Atletiek gaan weer voort by die stadion in Bloemfontein
Die gebrekkige betonstruktuur by die Vrystaatse atletiekstadion is tydelik afgebaken sodat byeenkomste weer hier kan voortgaan. Volksblad berig dit is een van die tussentydse maatreëls wat by die stadion ingestel. Die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, Saki Mokoena, sê nadat die tussentydse maatreëls ingestel is, kon die stadion drie weke gelede weer begin om byeenkomste aan te bied. Daar kon sedert begin Augustus geen byeenkomste hier aangebied word nie. Vol

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 17, 2025
bottom of page

