top of page



'n Vrystaatse man is vas vir onwettige wapenbesit
Die polisie in Qwaqwa in die Vrystaat het 'n verdagte in hegtenis geneem vir die onwettige besit van 'n vuurwapen. ‘n Polisiewoordvoerder, adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê na aanleiding van inligting wat van die gemeenskap ontvang is, het polisie 'n perseel deursoek. ‘n Ongelisensieerde vuurwapen en 'n leë magasyn is bo-op ‘n klerekas ontdek. Die reeksnommer van die vuurwapen is afgevyl, en die wapen was met ammunisie gelaai. Ter illustrasie. FOTO: Grok

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 18, 2025


Julius Malema is skuldig bevind nadat hy geweerskote afgevuur het
Die EFF-leier, Julius Malema, is in die Oos-Londense landdroshof skuldig bevind op aanklagte van roekelose bedreiging van veiligheid. Hy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025
bottom of page

