top of page



Kabeldiefstal by 'n VS lughawe berokken groot skade
Onlangse kabeldiefstal by die Welkom-lughawe in die Vrystaat het groot skade berokken aan 'n projek van R3 miljoen. Vista berig twee verdagtes is in hegtenis geneem en het in die Welkomse landdroshof verskyn. Rosestad-nuus se Riaan Schoeman verduidelik verder vliegkundige Brian Emmenis sê dié lughawe is ideaal geposisioneer vir loods-opleiding, en baie vliegskole gebruik die lughawe vir nag-opleiding. LUISTER: TRANSKRIPSIE: Emmenis sê dit is hoofsaaklik omdat die lugruimte bo

Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago


Uitbreidings by die Welkom-lughawe is glo onwettig
Alle voorgestelde planne, opknappings en uitbreidings van die Welkom-lughawe in die Vrystaat is glo onwettig, sonder formele goedkeuring van die land se lugvaart- en vervoerowerhede. Tog blyk dit of die omstrede Welkom-vraglughaweprojek van miljarde rande buite die behoorlike regulatoriese raamwerk voortgaan. News24 berig verder toesig oor lughaweveiligheid en lisensiëring berus by die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SACAA) en die Departement van Vervoer. SACAA-kommu

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 26, 2025
bottom of page

