top of page



Wes-Kaapse vakansiegangers moet hul roete goed beplan
Vakansiegangers wat na die Wes-Kaap reis word aangemoedig om hul roetes deeglik te beplan, aangesien verskeie groot provinsiale paaie gesluit is. Nova News berig die provinsie se Departement van Infrastruktuur het aangekondig dat padkonstruksiekontrakteurs vanaf 12 Desember tot 12 Januarie volgende jaar werksaamhede sal staak, terwyl verskeie projekte nog nie voltooi is nie. Die ergste geaffekteerde roete is die Montagu-pas, wat geheel en al gesluit is; motoriste moet alterna

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 17, 2025


Die Hugenote-tonnel is weer oop
Die N1 Hugenote-tonnel is Donderdag heropen. Eyewitness news berig dit volg na ‘n busbrand binne die tonnel verlede week, wat die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025
bottom of page

