top of page

Wes-Kaapse vakansiegangers moet hul roete goed beplan

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Dec 17, 2025
  • 1 min read

Vakansiegangers wat na die Wes-Kaap reis word aangemoedig om hul roetes deeglik te beplan, aangesien verskeie groot provinsiale paaie gesluit is.


Nova News berig die provinsie se Departement van Infrastruktuur het aangekondig dat padkonstruksiekontrakteurs vanaf 12 Desember tot 12 Januarie volgende jaar werksaamhede sal staak, terwyl verskeie projekte nog nie voltooi is nie.


Die ergste geaffekteerde roete is die Montagu-pas, wat geheel en al gesluit is; motoriste moet alternatiewe roetes na die Klein Karoo en kusgebiede neem.


Rosestad-nuus se Ilde Roos vertel van ander geslote paaie in die provinsie.


LUISTER:


Ilde Roos

Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

Comments


bottom of page