top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

9de Verdagte inhegtenis gedurende die Liebenberg-saga

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
1 min read

Terwyl Louis Liebenberg en sy vrou Dezzi in aanhouding is in die Bronkhortspruit polisiekantoor vir ‘n reeks aanklagte, het die Valke vandag ‘n negende verdagte in hegtenis geneem. Die omstrede diamantsmous en sy vrou is gisteraand in hegtenis geneem.Netwerk24 berig dat die Valke beweer dat die sindikaat betrokke is by bedrog, geldwassery, diefstal en misdadige gedrag.LEES OOK: Omstrede Diamantsmous en sy vrou in hegtenis geneemVolgens die Valke-woordvoerder kol. Philani Nkwalase is beleggers vanaf 2019 uit R4 miljard bedrieg. Terwyl die egpaar wag om môre in die hof te verskyn, glo Louis dat sy vrou se aansoek vir borgtog heelwat vinniger gaan geskied as sy eie.

 
 
 

Comments


bottom of page