Aanklagte teen beskuldigde in Thabo Bester-ontsnappingsaak teruggetrek

Jun 17, 2025
1 min read
Aanklagte teen een van die beskuldigdesis in die Thabo Bester-ontsnappingsaak, voormalige G4S-werknemer John Masukela, is teruggetrek. Dit volg na hy saam met Bester en hul ses medebeskuldigdes in die Vrystaat-hooggeregshof in Bloemfontein vir ‘n voorverhoor verskyn het. Bester en sy medebeskuldigdes staan tereg op aanklagte wat verband hou met sy gewaagde ontsnapping uit die Mangaung-korrektiewe sentrum in 2022, wat onder meer bedrog, korrupsie, die skending van ‘n liggaam en regsverydeling insluit.








Comments