top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Aansoek teen verhoging in BTW eersdaags in hof

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 20, 2025
  • 1 min read

Die DA sê sy aansoek teen ‘n verhoging in BTW sal Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad voortgaan. SABC-nuus berig die party het teen die fiskale beleidsraamwerk gestem wat dié verhoging vervat. Volgens ‘n woordvoerder van die DA sal die eerste deel van sy aansoek aangehoor word wat vra vir ‘n interdik teen die verhoging wat op 1 Mei van krag word. Die DA sê hy glo steeds Suid-Afrikaners moenie swaarder belas word nie en dat die parlementêre proses daarvoor verkeerd was.

 
 
 

Comments


bottom of page