top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Absa-kliënte verloor miljoene weens bedrog

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 1 hour ago
  • 1 min read

Absa en sy Suid-Afrikaanse kliënte het in die eerste helfte van 2026 altesaam R129 miljoen weens bedrog verloor.


Die bank sê misdadigers teiken toenemend digitale bankdienste met gesofistikeerde sosiale manipulasie en kwaadwillige sagteware.


Absa se totale operasionele risikoverliese het in dieselfde tydperk tot R369 miljoen gestyg, teenoor R240 miljoen verlede jaar.


Die bank sê die toename is grootliks deur digitale bedrog in sy persoonlike en privaatbankbedrywighede gedryf.


Intussen het die aantal digitaal aktiewe Suid-Afrikaanse kliënte tot drie-komma-sewe miljoen toegeneem.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page