ActionSA blameer die ANC vir Suid-Afrika se rasseverdeling

May 9, 2025
1 min read
ActionSA sê dit is die ANC se skuld dat daar steeds rasseverdeling in die land is. Die party se Lerato Ngobeni het in die Nasionale Vergadering gepraat tydens die debat oor gebiede soos Orania en Kleinfonten. Ngobeni sê die ANC praat al meer as 30 jaar van transformasie, maar hulle het niks gebou nie. Sy beskuldig die party verder daarvan dat hulle voortbou op Apartheid deur korrupsie, patronaatskap en katastrofiese regering. Sy sê die ANC het die party bo mense geprioritiseer. LUISTER HIER:








Comments