top of page

ActionSA hou steeds die president aanspreeklik oor die Phala Phala-dollars

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 16
  • 1 min read

Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê sy party sal aanhou om president Cyril Ramaphosa aanspreeklik te hou oor die Phala Phala-plaasskandaal. Dit hou verband met Amerikaanse dollars wat in 2020 na bewering in meubels op die president se plaas versteek was en gesteel is.


Die verdagtes wat aan die diefstal gekoppel is, verskyn Vrydag weer in die hof.


ActionSA beoog ook ’n regsgeding teen die geheimhouding van die polisieverslag oor die saak. Mashaba sê hierdie jaar moet gekenmerk word deur verskerpte teenkorrupsie-inisiatiewe.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page