top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Adjunkminister beloof om Teenbesoedelingsforum-oortreders aanspreeklik te hou

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 4, 2024
1 min read

Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, het belowe om te verseker dat besoedelaars van varswaterbronne verantwoordelik gehou word vir hul oortredings. Die adjunkminister het Donderdag die Teenbesoedelingsforum in Vanderbijlpark in Gauteng van stapel gestuur. Die forum sal ondersoek instel en aanbevelings maak oor kort-, medium- en langtermyn aksies om enige sistematiese aksies in die verbetering van die waterkwaliteitstatus in die Vaal te verhoog en te bewerkstellig. Seitlholo sê die forum is net nie vir vertoon nie, maar sal ‘n deurslaggewende rol speel in die Vaalrivier se bestuur en voorkoming van besoedeling.

 
 
 

Comments


bottom of page