top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Adjunkpresident se vraag-en-antwoord-sessie na sy ineenstorting uitgestel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
1 min read

Die adjunkpresident, Paul Mashatile, se vraag-en-antwoord-sessie van die Nasionale Raad van Provinsies wat vir Donderdag geskeduleer was, is uitgestel. Dit kom dae nadat hy die ineengestort het toe hy ‘n toespraak in Tzaneen in Limpopo gelewer het. Mashatile sou die raad inlig oor planne om munisipaliteite se prestasie te verbeter en diensleweringskwessies aan te spreek, maar sy mediese span het hom aangeraai om ná die voorval te rus.

 
 
 

Comments


bottom of page