top of page

AfriForum besorg oor landwye waterkrisis

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 4
  • 1 min read

Die burgerregteorganisasie AfriForum is besorg oor die landwye waterkrisis.

Die organisasie sê gemeenskappe in alle provinsies word weerbaar gelaat wanneer hulle gereeld vir lang tye sonder water is.

In baie gevalle moet gemeenskappe self inspring om water aan besighede, skole en hospitale te verskaf.

Die hoof van omgewingssake by AfriForum, Lambert de Klerk, sê die Departement van Water en Sanitasie, asook die organisasie se eie blou- en groendruppelverslae, wys duidelik daar is ʼn groot krisis op hande.

Hy sê daar is verskeie redes vir hierdie krisis en dat dit ʼn mensgemaakte probleem is.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page