top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum dien kommentaar op die Bela-regulasies in

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025
1 min read

Die burgerregteorganisasie AfriForum het kommentaar op die konsep-Bela-regulasies se toelating en kapasiteit van skole ingedien.


Volgens die hoof van kultuursake by AfriForum, Alana Bailey, skep die regulasies nog onvoldoende duidelikheid, veral oor die rol van beheerliggame teenoor provinsiale onderwysdepartemente en oor taalbeleide.


Sy sê vaaghede kan tot lang dispute en duur regsaksies lei, en voeg by duidelike regulasies is noodsaaklik om gehalte-onderrig te verseker.


Alana Bailey. FOTO: Litnet
Alana Bailey. FOTO: Litnet

 

 

 
 
 

Comments


bottom of page