top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum sê Trump is korrek oor grondbeslaglegging

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
1 min read

"Die Amerikaanse president Donald Trump is korrek oor die konfiskering van grond in Suid-Afrika." Dit volgens AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel tydens ‘n onderhoud met die SAUK. Hy het glo die regering daarvan beskuldig dat hy medepligtig is aan grondgrype. Kriel sê die staat maak grondgrype makliker in die vorm van wetgewing en bemagtig nie die polisie om daarteen op te tree nie.

 
 
 

Comments


bottom of page