top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum vat 'n VS munisipaliteit vas oor Eskom-geld

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 10
  • 1 min read

Die burgerregte-organisasie AfriForum eis antwoorde van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in Vrystaat oor sy skuld van sowat R2,9 miljard aan Eskom.


Die organisasie het ’n brief aan die munisipaliteit gestuur nadat Eskom Vrydag gewaarsku het dat elektrisiteitstoevoer aan verskeie munisipaliteite, insluitend Ngwathe, in Mei weens agterstallige skuld gesny of opgeskort kan word.


AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier, Alta Pretorius, sê die situasie hou ’n direkte risiko in vir inwoners en ondernemings wat hul kragrekeninge getrou betaal.


LUISTER HIER:


Alta Pretorius

Ter illustrasie. FOTO: ActionSA
Ter illustrasie. FOTO: ActionSA




 
 
 

Comments


bottom of page