top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum versoek die regering om sy besluit oor Stalink te heroorweeg

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
52 minutes ago
1 min read

AfriForum doen ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om sy weiering om Starlink tot die plaaslike mark toe te laat te heroorweeg.


Volgens die organisasie loop meer as 5 000 plattelandse skole gratis internettoegang mis.


SpaceX het luidens berigte in Junie 2025 ’n ekwiteit-ekwivalente program voorgestel as alternatief vir die vereiste dat minstens 30 % van ’n lisensiehouer se maatskappy in swart besit moet wees.


Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en Okosa het die voorstel verwerp.


AfriForum waarsku dat die geskil tariefvrye handel met die Verenigde State kan bedreig.


Ter illustrasie. FOTO: Times Live
Ter illustrasie. FOTO: Times Live

 
 
 

Comments


bottom of page