top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

AfriForum vra vir kommentaar oor die waterwysigingswetsontwerp

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

AfriForum doen ‘n beroep op boere, watergebruikers en burgerlike samelewingsgroepe om kommentaar te lewer oor die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp van 2026, wat groot veranderinge aan Suid-Afrika se waterwetgewing voorstel.


Die organisasie waarsku dat die wetsontwerp die Departement van Water en Sanitasie se magte kan uitbrei, insluitend die beperking van wettige gebruik, die sentralisering van toekennings en die instelling van rasgebaseerde reserverings.


Openbare voorleggings sluit op 30 Julie.


AfriForum se adviseur vir Omgewingsake, Marais de Vaal, sê dat byna die helfte van wettige watergebruik steeds ongeverifieer is.


LUISTER HIER:


Marais de Vaal

Ter illustrasie. FOTO: Landbou
Ter illustrasie. FOTO: Landbou

 
 
 

Comments


bottom of page