Afrikaans vier vandag sy 100ste bestaansjaar as amptelike taal

May 8, 2025
1 min read
Afrikaans vier, op Donderdag 8 Mei, sy 100ste bestaansjaar as amptelike taal. Volgens Newskoop word die taal wel reeds vir baie langer as 100 jaar gepraat, maar dit was op 8 Mei 1925 wat dit, naas Engels, een van Suid-Afrika se twee amptelike tale geword het. Afrikaans is volgens die sensus van 2022 die derde grootste taal in die land, naas Zulu en Xhosa, met meer as ses-komma-vyf miljoen moedertaalsprekers in die land








Comments